Siel Appels PS 17:8

Wat is my story?


Ek weet nie, lewe myne nog?

Joune.. 



Waaroor gaan SielAppels


Jy is nie alleen nie, dit is nie n perfekte geloofspad nie maar eending is verseker, met Liefde, Geduld en Waarheid sal jy nooit doelloos staan nie.

John 3: 16 "  For God so loved the world that he gave his one and only Son, that whoever believes in him shall not perish but have eternal life"

Leer graag

Ons kom graag om mense te leer van upcycling en ook sommer net te gesels.  Ons wil ook graag nuwe dinge leer so asseblief voel vry om ons te epos 

Wat het upcycling met God en my te doen?

Upcycling, to reuse (discarded objects or material) in such a way as to create a product of higher quality or value than the original.

Nou hoe nou, hoe pas dit in met my geloofs pad? God is besig om my te upcycle deur my n nuwe 'usable' produk te maak deur Sy woord en 'command' met n nuwe waarde.

Glo en Hoop net, al het jy min al voel jou waarde nie meer dieselfde nie, God sal jou 'upcycle' oor en oor om 'usable' te bly met Sy woord, Sy liefde en in Sy plan.

Nou hoe nou, wat moet ek doen? Challange jouself, vat n ou t-shirt, n denim, n 2l bottel en maak iets. Google is jou vriend.


Terwyl jy dit doen bid of praat met God oor jou 'upcycling' journey saam Hom en hoe jy jou nuwe waarde kan sien en waardeer.

 

Nothing is useless or with out purpose it is all about finding a higher quality of value

 

Heb 11: 1 Faith is the confidence that what we hope for will actually happen; it gives us assurance about things we cannot see (NLT)

 

Agape (Ancient Greek: ἀγάπη, agápē) is "love: the highest form of love, especially brotherly love, charity; the love of God for man and of man for God." Not to be confused with "philēo" - brotherly love - agápē embraces a universal, unconditional love that transcends that and serves regardless of circumstances.

The challange


Begin n projek, maak nota's, neem foto's of self video en share dit met ons op Facebook. Ek dare jou om net te probeer.  Geen probeer slag is verkeerd nie, met elke ompad is daar nuwe insig en die uitkoms is nogsteeds onvergeetlik

Mark 9:23
"'If you can'?" said Jesus. "Everything is possible for one who believes."

n Idee of twee

n ou bottel met n bossie blomme vir n spesiale persoon

Projek geleen van craftandcreativity.com


Ps17:8

Keep me as the apple of your eye; hide me in the shadow of your wings,

English Standard Version